As I grow older I realise more and more that I am more like my mom than I think. This is often times reflected in the way I speak to my children. I would catch myself saying something to them, then pause and smile; cause it would be exactly what my taanie told me so many times growing up in the Cape Flats.
Did your taanie say some of these, or perhaps she’s still saying it?
1. Moenie jou gevreet so trek nie dit gaan so bly!
2. Het jy ornaments aan daai kop … wat is die huh? Wat is die? (while turning your ears)
3. Vreet en wees tevrede.
4. Ek hou van alles ma ek hou net niks van n vuil kombuis nie….
5. (When you singing in the house) Ek hoop jy ken jou skool werk so goed soos jy daai song ken!
6. Hoekom is die kombuis sink so vuil… het ek jou so groot gemaak?
7. Staan regop, daai mure staan al jare alleen.
8. You must never go sleep with dishes in the sink, you never know what can happen during the night.
9. Kom pluk af! Geld groei mos op my rug!
10. Gaan vreet daar waar jy vandaan kom.
11. Weet jy die kind gaan my nog ‘n stroke gee!
12. Jy jy jy jy moet moet moet lui lui luister as as as ek praat… (While u getting a hiding with a slipper)
13. Is jy gemaak van PG Glass, vir watsegyt staan jy voor die TV?
14. Ek wens jy kon so goed skoonmaak soos jy goed kan vreet!
15. Weet jy ek wil my nie vir-erg vir die kind nie.
16. “Kom hieso, jou klein bleddie hell”
17. Trek reg jou bek wat so hang, of ek klap dit reg!
18. Ek gaan jou velle van jou gat aftrek, hoe ken jy vir my! Kom nou hieso! Of wil jy hê ek moet jou self daar kom haal?
19. Op ‘n Saterdagoggend: “Julle wil nou weer lê tot die son in julle gatte in skyn!”
20. Ek worry nie watte tyd jy in die huis gekom het nie, jy gaan kerk toe vandag!
(Image credit: PsychAlive)
Comments are closed.